Sticks & Stones – Melktert Kommissie

Sticks & Stones – Melktert Kommissie (Listen here)

Ek droom saans, van jou
Wonder of jy my onthou
Skryf n song
Gedig of twee
Jy’t my rules oortree

Ek het gese ek sal nie meer
my hart straf
Ek het gese ek sal vergeet die dag toe jy wegdraf
Gave myself to memories
Now I’m living a fantasy

Maar my hond is dood
My vis is in n tenk
Jy’s uit die skool en ek voel
Nie meer sleg
Oor die aand toe jy
So na my kyk
Het ek mal geword
Besef die feeling is fake

Sticks and Stones may brake my bones
But whips and chains excite me
Jy’s defnitief stukkie van n molecule wat teen my bots
Ek maak myself so trots
Ek jou vermy

Wat my asseblief
As ek jou weer sien
Ins die straat af stroll
Want ek voel boggerol
Wat sal nice wees is as jy my kom visit
Dan wys ek jou hoe isit om my
Pel te wees

Ek droom saans
van jou
Wonder of jy my onthou
Skryf n song
Gedig of twee
Maar jy’s uit gevee

Advertisements